Kuns Wedstryd
Baie geluk aan die 3 Graad 4 meisies.
Ayanda Khumalo A
Sanjelique Rossouw A+
Megan Da silva A+
Category Archives: Nuus
Grade R theme of the week: Occupations
Grade R theme of the week: Occupations
The Dog Unit came to visit the Gr R learners. Deputy Mattee and his friendly dog, Panda, came to show the learners some interesting things and how clever these dogs really are.
Vaaloewer Kunswedstryd 2015
Noord Primêre Skool eerste skool dag van 2015








Noord Primêre Skool leiers vir 2015

Agter: Karabelo Pheko (Onderhoofseun), Kabelo Hlahane, Dylan Jooste, Charmoné Marais, Thoriso Litsoane, Julia Riekert, Karabo Mbele.
Voor: Mpho Ndubu, Ryno Grové (Hoofseun), Melbirt van der Spuy, Kenosi Tshekedi (Hoofmeisie), Lereko Khoabane, Refilwe Lengana, Joy Khafela (Onderhoofmeisie)
Welgedaan Ryno Grove Vrystaat Skole Gala in Bloemfontein
Ryno Grové wat ook aangewys is as een van die Hoofleiers vir 2015 is nie net ‘n sterk leier nie. Hy swem ook besonders goed. Hy het onlangs deelgeneem by die Vrystaat Skole Gala in Bloemfontein waar hy die 200m vryslag, 400m vryslag, 200m borsslag en 200m IM gewen. Ryno het tweede gekom met 50m rugslag en 100m vryslag. Hy verteenwoordig die Vrystaatspan by die SA Skole Kampioenskap in Desember.


Generation @ by Noord Primêre Skool
Generation @ by Noord Primêre Skool
Die Graad 6 leerders by Noordskool het hul Generation @ program afgesluit met ‘n seremonieële “Pledge”. Verskeie aspekte word deur die jaar aangespreek om die totale ontwikkeling van die leerlinge te ondersteun. Leerders word aangemoedig om die Generation@ beginsels te memoriseer en toe te pas in hul lewens.

Oupa en Ouma dag by Noordskool 2014
Noordskool besoek die Brandweer
Noordskool besoek die Brandweer
Die kleinspan van Noord Primêre Skool het onlangs die Sasolburg Brandweer besoek. Dit was baie interessant. Nou wil die meeste van die seuntjies en ‘n paar dogtertjies brandbestryders word wanneer hulle eendag groot is.
Winner at Techno X 2014 Chanté Bergh
Winner at Techno X 2014:
Chanté Bergh, ‘n Graad 7 leerder van Noord Primêre Skool is onlangs as ‘n wenner aangewys by die Texno X. Sy het deelgeneem vir Graad 7, in die drie dimensionele kategorie vir beeldende kuns. Die tema was: “Today’s mind, tomorrows future”.
