Gr R Noordskool vir Lente dag saam ons Grys Jeug inwoners

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Gr R Noordskool vir Lente dag saam ons Grys Jeug inwoners. Die Oupas en Oumas het die kleuters se sang vreeslik geniet. Die oupas en Oumas het elkeen n verassing gekry van die kleuters en n oulike boekmerk.