Meisies Kleredrag

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Somer

  •  Maroen skoolrok – Lengte: 4 vingers bokant die knie
  •  Swart skoolskoene en Noordskoolkouse
  • Geen lang kuiwe, gekleurde hare, pruike of haarstukke nie
  • Slegs maroen rekkies, knippies en linte
  • Klein goue of silwer oorbelletjies
  • Skoolsweetpak met geel hempie en oorwegend wit seilskoene vir LO

Winter

  • Maroen skoolrok met maroen kouse en swart skoolskoene

of

  • Blou langmouhemp met grys skoolbroek en swart skoene
  • Slegs maroen haarlinte, rekkies en knippies
  • Sweetpak met geel hempie en oorwegend wit seilskoene vir LO

Skool Meisie