Seuns Kleredrag

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Somer

  • Kortmou blou skoolhemp
  • Grys lang of kortbroek
  • Lang Noordskool kouse
  • Swart skoolskoene
  • Geen regop kuiwe, gel of “braids”
  • Geen oorringe
  • “Pullover”
  • Skoolsweetpak met oorwegend wit seilskoene vir LO

 Winter

  • Blou langmou hemp
  • Grys skoolbroek
  • Noordskool lang grys kouse
  • Swart skoolskoene
  • Geen regop kuiwe, gel of “braids”
  • “Pullover, skooltrui of sweetpakbaadjie
  • Sweetpak met geel hempie en oorwegend wit seilskoene vir LO