Tag Archives: Du PreezStoltz

Damestee Noord Primêre Skool met Jana du Plessis

Damestee Noord Primêre Skool met Jana du Plessis

In 2006 is Jana du Plessis gediagnoseer met ‘n aggressiewe soort kanker. Die mediese uitspraak was verdoemend, maar haar gees en liggaam het alle verwagtinge oortref.  Sy deel haar verhaal van pyn,verlies en inspirasie met ons op 25 Oktober 2014.

Kaartjies is by Mev Coetzer by die skool beskikbaar.

GASKUNSTENAAR: Du PreezStoltz

Datum: 25 Oktober 2014

Tyd: 8h30 vir 9h00

Plek: NoordPrimêreSkool

Koste: R120