Tag Archives: Generation @ by Noord Primêre Skool

Generation @ by Noord Primêre Skool

Generation @ by Noord Primêre Skool

Die Graad 6 leerders by Noordskool het hul Generation @ program afgesluit met ‘n seremonieële “Pledge”.  Verskeie aspekte word deur die jaar aangespreek om die totale ontwikkeling van die leerlinge te ondersteun.  Leerders word aangemoedig om die Generation@ beginsels te memoriseer en toe te pas in hul lewens.

Generation @
Generation @