Tag Archives: Ryno Grove

Welgedaan Ryno Grove Vrystaat Skole Gala in Bloemfontein

Ryno Grové wat ook aangewys is as een van die Hoofleiers vir 2015 is nie net ‘n sterk leier nie.  Hy swem ook besonders goed.  Hy het onlangs deelgeneem by die Vrystaat Skole Gala in Bloemfontein waar hy die 200m vryslag, 400m vryslag, 200m borsslag en 200m IM gewen.  Ryno het tweede gekom met 50m rugslag en 100m vryslag. Hy verteenwoordig die Vrystaatspan by die SA Skole Kampioenskap in Desember.

Ryno Grove Vrystaat Skole Gala in Bloemfontein
Ryno Grove Vrystaat Skole Gala in Bloemfontein
Ryno Grove Vrystaat Skole Gala in Bloemfontein
Ryno Grove Vrystaat Skole Gala in Bloemfontein